Cornelis van Quaelberg
Privacy Level: Open (White)

Cornelis van Quaelberg (abt. 1623 - 1687)

Cornelis van Quaelberg aka van Quaelbergen
Born about in Amsterdam, Netherlandsmap
Son of [father unknown] and [mother unknown]
[sibling(s) unknown]
[spouse(s) unknown]
[children unknown]
Died at about age 64 in Bataviamap
Problems/Questions Profile manager: Cape of Good Hope Project WikiTree private message [send private message]
Profile last modified | Created 14 Jul 2017
This page has been accessed 534 times.
Preceded by
2nd Commander
Zacharias Wagenaer
Cornelis van Quaelberg
3rd Commander
of the Dutch Cape Colony
27 September 1666 - 12 Augustus 1668
Succeeded by
4th Commander
Jacobus Borghorst
Table Bay, South Africa (1762)
Cornelis van Quaelberg was part of the settlement of the Dutch Cape Colony.
Join: Cape of Good Hope - Kaap de Goede Hoop (1652-1806) Project
Discuss: dutch_cape_colony

Biography

Notables Project
Cornelis van Quaelberg is Notable.
Cornelis was born about 1623. He passed away in 1687.
REEDS in 1664 het Zacharias Wagenaer weens sy gesondheidstoestand sy ontslag aangevra. In Desember 1664 is hom meegedeel dat Cornelis van Quaelberg (destyds in Patria) as sy opvolger aangestel was, maar nie dadelik kon vertrek nie. Isbrand Goske, die kommissaris wat die bepaling van die terrein vir die nuwe Kasteel moes korn uitvoer, . sou intussen aan die Kaap bly. Dit was egter nie nodig nie; dus was Wagenaer wie se gesondheid intussen verbeter het nog hier toe Van Quaelberg opgedaag het. Sy seereis uit Europa met die Dordrecht was 'n nagmerrie. Oor die nuwe kommandeur se vroeere loopbaan is min bekend. Hy was na 1652 vyf jaar lank fakteur van die kompanjiespos op Masoelipatam, op die ooskus van Indie; blykbaar was hy ook 'n bekwame see-offisier. As mens was hy hardvogtig, selfsugtig, kruiperig teenoor sy meerderes, verwaand oor sy eie bekwaamheid en nog veel meer onsimpatiek teenoor die sukkelende vryburgers as Wagenaer.
Sy bestuur staan in die teken van die oorIog met Engeland. Hy het solank die oorIog geduur het, voortgebou aan die Kasteel. Aan die einde van 1666 het hy die fout begaan om baie hulp en gasvryheid te bewysaan 'n sterk Franse vloot onder die markies De Montdevergue met 'n veteraan van die Kompanjie, Francois Caron, in sy diens. Inderdaad is deur die vloot gepoog om Saldanhabaai stilweg te annekseer.
Sodra dit in Patria bekend geword het (November 1667) is Van Quaelberg summier uit die Kompanjie se diens ontslaan en sy opvolger, Jacob Borghorst, gestuur om hom dit mee te dee!. Hy is na 'n petisie weer in 1670 in diens geneem en dis bekend dat hy uiteindelik goewerneur van die strategies belangrike Malakka op die Maleise Skiereiland geword het. [1]

Sources



  1. Historia - Kaapse goewerneurs : (3) Cornelis van Quaelberg (27 September 1666 - 12 Augustus 1668). Author W.J. De Kock. Source : Historia, Volume 3, Issue 3, Sep 1958, p. 183 - 184. Keyword(s) : Cape of Good Hope, Governers and Van Quaelberg, Cornelis. Accreditation : Department of Higher Education and Training (DHET). ScieLO SA (2016) The International Bibliography of Social Sciences (IBSS )Van Quaelberg. Seen and entered July 14, 2017 by Susanna de Bruyn
  2. Seen and entered July 14, 2017 by Susanna de Bruyn.




Sponsored Search by Ancestry.com

DNA
No known carriers of Cornelis's ancestors' DNA have taken a DNA test. Have you taken a test? If so, login to add it. If not, see our friends at Ancestry DNA.


Comments

Leave a message for others who see this profile.
There are no comments yet.
Login to post a comment.